Hoe om ongesonde seksuele gedrag te hanteer
As jy ‘n tiener is wat ‘n problem het met jou seksuele gedrag het en jy wil iets daaran doen kan jy hierdie nommer bel: 234 223 3234. Dit is ons hulplyn, ons sal jou probeer help soveel as wat ons kan. Jy kan ook ‘n e-pos stuur na [email protected]. Maar die belanrikste ding wat jy moet weet is dat as JY nie wil jouself help nie sal niemand vir jou kan help nie.
As jy nie met ons wil praat nie kan jy altyd vir iemand soos ‘n volwasse vriend vra om te help of as jy ‘n baie verantwoordelike vriend het wat dieselfde of ouer ouderdom is as jy. As jy gemaklik voel met dit kan jy altyd jou ouers sê daarvan, hulle sal miskien in die begin kwaad wees, maar sal vir jou probeer help. As jy nie gemaklik voel om vir enige iemand te sê nie kan jy vir jouself altyd reels stel van wat jy mag doen en nie mag doen nie, let wel doen net dit as jy REGTIG jouself wil help en BAIE verantwoordelik is.