Die risikofaktore en gevolge van ongesonde seksuele gedrag op ‘n tiener se liggaam, emosies en verhoudings
Dink net wat sou met jou lewe gebeur as jy ‘n tiener meisie is wat nog op skool is, en jy word swanger of as jy ‘n tiener seun is en jy is die pa? Jou lewe sal regtig meer onaangenaam word, mense gaan begin slegter dink van jou, jy gaan heel moontlik geskors word van jou skool, jy gaan vriende verloor, en jy sal in sekere gevalle moeliker in ander skole inkom. Om op so ‘n jong ouderdom ‘n ma of pa te wees is in alle moontlike gevalle sleg.
Jy gaan in ‘n slegte emosionele toestand wees van al die mense wat teleurgesteld is in jou, en mense wat vir jou probeer vermy, soms sal die emosionele skade wat jy gelei het by jou bly vir ‘n baie lang tyd in jou volwassenheid in.
As tieners seksueel verkeer sal hulle in die meeste gevalle nie die nodige geboortebeperking neem nie, of as hulle dit neem dan is dit gewoonlik nie behoorlik nie. Dit kan lei nie net tot die geboorte van ‘n baba nie, maar ook tot ‘n klomp siektes wat MIV VIGS insluit, dit sal jou HELE lewe heeltemal verwoes. As ‘n tiener ‘n siekte soos Vigs kry sal hy/sy gewoonlik vir ‘n hele lang tydperk in ‘n baie onstabiele emosionele toestand wees as gevolg van die stres dat hulle hele lewe opgemors is.
Daar is baie gevalle waar tieners swanger word. So ‘n geval het onlangs in ‘n township plaasgevind waar ‘n 15 jarige meisie deur ‘n 16 jarige seun verkrag is. Sy het gelukking oorleef, maar het toe later geboorte gegee aan ‘n baba. Dit is ook later gevind dat sy MIV Vigs opgetel het. Die seun het nooit verwantwoordelikheid vir sy verkeerde gedrag geneem nie, en was nooit na die kinderhof toe gestuur nie