16 and pregnant
In Suid Afrika is daar ‘n groot persentasie van kinders wat op jong ouderdomme al reeds swanger is. Volgens studies is ongeveer 106 uit 1000 meisies al swanger tussen 14 en 19 jaar oud, van kinders al reeds op 16 jaar oud swanger, en hierdie syfers is in informele nedersettings nog hoër. Suid Afrika is onder van die lande wat die hoogste persentasie van kinder ouers het.
Dit is baie sleg omdat jong kinders nie die vermoë het om ‘n baba groot te maak nie, hulle is te besig met ander goed soos skool en sal in die meeste gevalle eerder by maats gaan kuier as om na die kind te kyk, maar selfs as hulle probeer na die baba kyk sal hulle nie genoeg geld hê om die baba te onderhou nie.
Die seksuele gedrag op so ‘n vroë ouderdom sal ook vir die kinders van kinders die verkeerde indruk gee van wat reg en verkeerd is. Hierdie kinders (in meeste gevalle) is die kinders wat later in hul lewens (of toe al) ander mense verkrag.
Behalwe vir die bogenoemde is dit ook nie goed vir die land nie. Dit skep ‘n slegte prentjie van die land. Dit is ook nie goed vir die land se werkloosheid probleem en ekonomie nie, want kinders wat eers later moes gebore geword het is te vroeg al gebore en dan kan die ma en pa nie vir hulle sorg nie (omdat hulle nog te jonk is om te werk en geld te verdien), en beland dan in skuld.